NAAM:
AGENDA 1992-03-02 BOER ROBERT VAN TONDER EN ANDER ONDERHOUD
BESKRYWING:
Die video bevat ʼn onderhoud op die program Agenda van 2 Maart 1992. Die onderhoud bevat 2 Afrikaners naamlik Eugène Terre’Blanche van die AWB; Jaap Marais van die HNP en een Boer naamlik Robert Van Tonder van die Boerestaat Party.